Nasionale Kongres 2024
Die Nasionale bestuur soos verkies op die Nasionale kongres 31 Augustus 2024 is (In volgorde van links op foto) Tvl ; Evert Genis, Visie President: Ds. Martin Jordaan, President: Alwyn de Klerk, Sekretaris: Frik Wentzel, Penningmeester: Sid Mann Die Transvaal…
Nuut Verkose Verkenners President boodskap 2024
Goeiedag Verkenners, Eerstens wil ek die Yzerspruit Verkenners bedank vir hulle reëlings rondom die kongres. Julle sal in die vervolg net vir die tannies wat die opskep werk verrig het, kleiner lepels moet gee. Daar was bitter min manne wat…
Verkose Verkennerraad 2016
Die nuut verkose Verkennerraad is vlnr: Albert du Toit (Penningmeester), Flippie Niemann (Sekretaris), ds. Martin Jordaan (Addisionele lid), Alwyn de Klerk (President), Frik Scheepers (Addisionele lid), Cobus Pretorius (Jeug leier), Sid Mann (Vise-President)
Verkennerkongres 2016
Die twee jaarlikse Nasionale kongres het plaasgevind op 7 Mei 2016. Hierdie keer was die gashere van die kongres die Groblersdal pos. Daar is heerlik saam gekuier en gebraai tydens ‘n kenmekaar op die Vrydagaand voor die kongres. Verkenners van…
Boeregrafte
Die Newcastle Verkenners het op Erfenisdag 24 September 2015 die Boeregrafte te Schuinshoogte in die omgewing van Newcastle skoon gemaak. Die slag van Schuinshoogte was een van die voorlopers tot die slag van Majuba tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Agt Boere…
Volkstrots / Verset
(Soos voorgedra op die Transvaalse Kongres deur raadslid Sid Mann) Hierdie stuk is ‘n opsomming van Dr Hendrik Van der Wateren se boek “Die Pad na Herstel”, maar daar is ook insette wat nie uit die genoemde boek kom nie.…
Transvaalse kongres
Die verkenners het die naweek van die 16de Mei 2015 sy twee-jaarlikse provinsiale kongres gehou. Die tema van die kongres was verset en volkstrots. Tydens die kongres is die volgende lede verkies tot die Transvaalse bestuur : Vlnr : Martin…
Plaasmoord of Volksmoord?
Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika is, anders as die publiek, nie verbaas oor Mnr. Ernst Roets van AfriForum se ontkenning dat ras ’n rol speel in plaasmoorde nie. Reeds op 9 Julie 2012 het die Afrikaanse webwerf Praag berig dat dit…
Verkennerpresident toespraak – 25 Jaar
Vandag vier ons die 25ste bestaansjaar van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika. In die jongste verlede word daar dikwels gevra wie en wat die Verkenners nou eintlik is. Wat staan ons te doen? Met watter aksies moet ons onsself besig hou?…