Boeregrafte
Boeregrafte

Boeregrafte

Die Newcastle Verkenners het op Erfenisdag 24 September 2015 die Boeregrafte te Schuinshoogte in die omgewing van Newcastle skoon gemaak. Die slag van Schuinshoogte was een van die voorlopers tot die slag van Majuba tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Agt Boere…

Volkstrots / Verset
Volkstrots / Verset

Volkstrots / Verset

(Soos voorgedra op die Transvaalse Kongres deur raadslid Sid Mann) Hierdie stuk is ‘n opsomming van Dr Hendrik Van der Wateren se boek “Die Pad na Herstel”, maar daar is ook insette wat nie uit die genoemde boek kom nie.…

Transvaalse kongres
Transvaalse kongres

Transvaalse kongres

Die verkenners het die naweek van die 16de Mei 2015 sy twee-jaarlikse provinsiale kongres gehou.  Die tema van die kongres was verset en volkstrots.  Tydens die kongres is die volgende lede verkies tot die Transvaalse bestuur : Vlnr : Martin…

Verkennerpresident toespraak – 25 Jaar
Verkennerpresident toespraak – 25 Jaar

Verkennerpresident toespraak – 25 Jaar

Vandag vier ons die 25ste bestaansjaar van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika. In die jongste verlede word daar dikwels gevra wie en wat die Verkenners nou eintlik is. Wat staan ons te doen? Met watter aksies moet ons onsself besig hou?…